Opgestel deur Kobie Kleynhans
Huistaal Afrikaans Lesbeplanning vir Graad 2 – Kwartaal 1 [PDF & MS WORD]
10x Weke (50X Bladsye)
KABV RIGLYNE GEVOLG
Sluit die riglyne in vir Basislynassessering.
Sluit ‘n Weeklikse beplanning in, asook ‘n Daaglikse beplanning.
Daaglikse beplannings is soos volg opgedeel:
- Luister & Praat.
- Klankbou (Woord- & sinkonstruksie) – Klankbou, Sigwoorde, Woordeskat.
- Lees – Gesamentlik, begeleide en onafhanklike lees.
- Skryf: Skrif, transkripsie en sinsbou.
Die doel en struktuur van die lesbeplannings fokus hoofsaaklik op inhoud/konsepte wat geonderrig moet word in ooreenstemming met die KABV kurrikulum. Dit verskaf ‘n omvattende raamwerk vir die organisering en doeltreffend riglyn vir lesse, met inagneming van die leerdoelwitte, kurrikulumvereistes, en die behoeftes van die leerders.
Die hulpbronne wat beskikbaar is op die webwerf se doelwit is om konsepte wat reeds onderrig is te ondersteun en om aanvullende materiaal te bied wat spesifiek aangepas is vir ‘n wye verskeidenheid kurrikula en onderrigstyle.
Daarom mag dit nodig wees vir jou as opvoeder om die lesbeplanning aan te pas en te personaliseer om dit in lyn te bring met jou hulpbronvereistes. Vir die rede is die lesbeplanning beskikbaar gestel in MS Word formaat.









Lizette De Jager –
Annamarie Barnard –
Ek kan niks anders se as Baie, Baie dankie.
Maria Maritz –
Erma van der Ryst –
Eldre Buys –
El-freda Ungerer –
Anonymous –
Teaching made very easy. Thank you, Kobie.
Felicity B. –
Awesome guides for new teacher
Xavier Scholtz –
Fransicka Jobse –
Beste diens ooit!
Leandra Ellis –
Louisa Smit –
Andrea Robin Cox –
Anonymous –
Lara S. –
The curriculum is integrated into fun activities. Such a big help.
Chantelle Theron –
Juane Viviers –
Marietta Crous –
Janie Brink –
Jonique Leticia La Meyer –
erica ranck –
Léane Maré –
Lolita Cairncross –
Dit is breedvoerig en deeglik
Tertia B. –
Dit sluit basis lyn assessering in.
Erika K. –
Pebbles Project –
Sonja Erasmus –
Marina Van Niekerk (verified owner) –
Jennifer Joseph (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –