Graad 2 Huistaal Taalgebruik TAAKKAARTE 1

Rated 4.87 out of 5 based on 15 customer ratings
(15 customer reviews)

R25,00 incl. VAT (15%)

Graad 2 Huistaal Taalgebruik TAAKKAARTE 1

  • Leestekens: 6x Taakkaarte wat fokus op die korrekte gebruik van leestekens.
  • Toekomende tyd: 6x Taakkaarte wat oefeninge bied oor die gebruik van die toekomende tyd.
  • Verlede tyd: 6x Taakkaarte wat leerlinge help om die verlede tyd te gebruik.
  • Antonieme: 3x Taakkaarte wat antonieme (teenoorgesteldes) verduidelik en oefen.
  • Sinonieme: 3x Taakkaarte om sinonieme (woorde met dieselfde betekenis) te identifiseer.
  • Woordsoorte: 6x Taakkaarte wat verskillende woordsoorte (soos selfstandige naamwoorde en werkwoorde) behandel.

Oxford Storieboom Fase 6 word as konteks gebruik.

Taakkaarte kan gelamineer word vir hergebruik.

15 reviews for Graad 2 Huistaal Taalgebruik TAAKKAARTE 1

  1. Rated 5 out of 5

    Marzanne

    Baie oulik… dankie vir jou werk…

  2. Rated 5 out of 5

    Marietjie Mostert

  3. Rated 4 out of 5

    Anonymous

  4. Rated 5 out of 5

    Shamiela Leo

  5. Rated 5 out of 5

    Maryke Potgieter

  6. Rated 5 out of 5

    Marloise Potgieter

  7. Rated 5 out of 5

    Elza Olivier

  8. Rated 5 out of 5

    Leandra Ellis

  9. Rated 5 out of 5

    Louisa Smit

  10. Rated 5 out of 5

    Minette Swart

  11. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  12. Rated 5 out of 5

    Rosanne Larson

    Uitstekend, baie dankie, Kobie!

  13. Rated 5 out of 5

    Eveleen Matlala

  14. Rated 4 out of 5

    Lolita Cairncross

  15. Rated 5 out of 5

    Rochelle VdMerwe

    Baie oulike hulpbronne!

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top