Graad 2 Huistaal Taalgebruik TAAKKAARTE 4

Rated 5.00 out of 5 based on 11 customer ratings
(11 customer reviews)

R25,00 incl. VAT (15%)

Graad 2 Huistaal Taalgebruik TAAKKAARTE 4

  • Voegwoorde: 2x Taakkaarte wat die gebruik van voegwoorde oefen.
  • Manlike- en Vroulike Geslagsvorme: 3x Taakkaarte wat fokus op geslagsvorme van woorde.
  • Antonieme & Sinonieme taak: 4x Taakkaarte wat antonieme en sinonieme dek.
  • Ontkennende Vorm: 2x Taakkaarte wat leerlinge help om sinne in die ontkennende vorm te skryf.
  • Woordsoorte: 4x Taakkaarte wat verskillende soorte woorde (selfstandige naamwoorde, werkwoorde, ens.) behandel.
  • Afkortings: 3x Taakkaarte wat fokus op die korrekte gebruik en herkenning van afkortings.

 

11 reviews for Graad 2 Huistaal Taalgebruik TAAKKAARTE 4

  1. Rated 5 out of 5

    Tania Bredenkamp

    Al jou produkte is puik. Netjies en afgerond. Lekker vaslegging. Diens ook van hoogstaande gehalte. Baie dankie. Jy maak die lewe vir ons baie makliker.

  2. Rated 5 out of 5

    Marietjie Mostert

  3. Rated 5 out of 5

    Lizelle Cooper

  4. Rated 5 out of 5

    Lee-Ann Crossman

  5. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  6. Rated 5 out of 5

    Lizelle Van der Merwe

  7. Rated 5 out of 5

    Bianca Viljoen

  8. Rated 5 out of 5

    Anell Isaacs

  9. Rated 5 out of 5

    Sunette Vogel

  10. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  11. Rated 5 out of 5

    Cornelia (verified owner)

    Dankie vir puik produk!!

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top