Graad 2 Lewensvaardigheid Stories – Boek 1
Graad 2 Lewensvaardigheid Stories Boek 1 help leerders om belangrike Lewensvaardigheid-temas op ’n eenvoudige, praktiese en ouderdomsgepaste manier te verstaan. Die stories fokus op onderwerpe soos gesondheid, veiligheid, vriendskap, emosies, uniekheid, liggaamsorg, gesonde gewoontes en hoe ons vir onsself en ander omgee.
Elke leesstuk bevat begripsvrae wat leerders help om die teks beter te verstaan, oor die inhoud te dink en hul eie ervarings daarmee te verbind. Die boekie is ideaal vir klaslees, luisterbegrip, tema-inleiding, hersiening en informele assessering.
Ingesluit:
Leerdervriendelike stories, begripsvrae, memo/antwoordblad en Barrett-taksonomie-aanduidings.







Annelie Botha –
Cornelia (verified owner) –
Dankie vir puik produk!!