Graad 2 Wiskunde Leerderboek Kwartaal 3

Rated 4.92 out of 5 based on 25 customer ratings
(25 customer reviews)

R75,50 incl. VAT (15%)

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Graad 2 Wiskunde Leerderboek Kwartaal 3 (Konsepte Boek 7-9)

Die vroeë ontwikkeling van wiskundige konsepte in die grondslagfase is van kritieke belang vir die ontwikkeling van ‘n sterk wiskundige basis en die bevordering van kritiese denkvaardighede wat kinders sal toerus vir sukses in die toekoms.

Sluit 3 werkboekies in wat wiskundige konsepte volgens die Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) dek vir Graad 2 vir Kwartaal 3.

Sluit konsepte in:

  • Skat en tel 180 alledaagse voorwerpe betroubaar.
  • Tel aan en terug in 1’e; 2’e; 5’e; 10’e vanaf enige veelvoud tussen 0 en 180.
  • Vergelyk getalle tot 75 en sê watter getal is 1/2/3/4/5 meer of minder as.
  • Herken getalkombinasies tot 20.
  • Gebruik tegnieke: Herbenoem & Kompenseer.
  • Herken, identifiseer en lees en skryf getalsimbole 0 – 180.
  • Herken, identifiseer en lees en skryf getalname 0 – 120.
  • Beskryf, vergelyk en orden getalle tot 120.
  • Herken die plekwaarde van getalle tot 120.
  • Ontbinding van twee-syfergetalle in veelvoude van tiene en ene.
  • Benoem die getalwaarde van elke syfer asook die getalwaarde van elke syfer.
  • Oplossing van geld probleme wat totale en kleingeld insluit tot R75 en in sente tot 75c. Optel/Aftrek tot 100.
  • Verdubbel en halvering.
  • Vermenigvuldig getalle 1 tot 10 met 2; 3; 4 en 5.
  • Breuke: Gebruik en benoem breuke in bekende kontekste en sluit halwes, kwarte, derdes en vyfdes in en herken breuke in die vorm van diagramme. Skryf breuke as 1 helfte, 2 derdes.
  • Lees tyd in ure, halfure en kwartiere.
  • Geometriese Patrone.

 

25 reviews for Graad 2 Wiskunde Leerderboek Kwartaal 3

  1. Rated 5 out of 5

    Christelle Jordaan –

  2. Rated 5 out of 5

    Minike Lotz –

  3. Rated 5 out of 5

    Elmarie Moss-Dormehl –

  4. Rated 5 out of 5

    Sonja de Klerk –

  5. Rated 5 out of 5

    Tania Bredenkamp –

  6. Rated 5 out of 5

    Marlene Jones –

  7. Rated 5 out of 5

    Nadine Gibbens –

  8. Rated 5 out of 5

    Christia Smit –

    Well done.

  9. Rated 5 out of 5

    Rentia Smit –

  10. Rated 5 out of 5

    Retha Zwiegelaar –

  11. Rated 5 out of 5

    Julian Abrahams –

    Very satisfied

  12. Rated 4 out of 5

    Shamiela Leo –

    I love shopping on your site. And i am always satisfied

  13. Rated 5 out of 5

    Nerina van Eeden –

  14. Rated 5 out of 5

    Marizelle Fritz –

  15. Rated 5 out of 5

    Christelle Taljaard –

  16. Rated 5 out of 5

    Poppy Krause –

  17. Rated 5 out of 5

    Annemarie Eloff –

  18. Rated 5 out of 5

    Madelein –

    Baie dankie , Kobie! Waardeer jou boekies!

  19. Rated 5 out of 5

    Vredekloof Primary –

  20. Rated 4 out of 5

    Quinique van Wyk –

    Baie oulik, wens net die konsep boeke was in pakette soos die taal

  21. Rated 5 out of 5

    Rochelle Nel –

  22. Rated 5 out of 5

    Marianne –

  23. Rated 5 out of 5

    Gerty du Toit –

    Vinnige diens, fantastiese produk.

  24. Rated 5 out of 5

    Marina Van Niekerk (verified owner) –

  25. Rated 5 out of 5

    Cornelia (verified owner) –

    Dankie vir puik produk!!

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top