Graad 2 Wiskunde Leerderboek Kwartaal 2

Rated 4.97 out of 5 based on 29 customer ratings
(29 customer reviews)

R75,50 incl. VAT (15%)

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Graad 2 Wiskunde Leerderboek Kwartaal 2 (Konsepte Boek 4-6)

Die vroeë ontwikkeling van wiskundige konsepte in die grondslagfase is van kritieke belang vir die ontwikkeling van ‘n sterk wiskundige basis en die bevordering van kritiese denkvaardighede wat kinders sal toerus vir sukses in die toekoms.

Sluit 3 werkboekies in wat wiskundige konsepte volgens die Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) dek vir Graad 2 vir Kwartaal 2.

Sluit konsepte in:

  • Tel aan en terug in:
  • 1’e vanaf enige getal tussen 0 en 150.
  • 2’s vanaf enige veelvoud van 2 tussen 0 en 150.
  • 5’s vanaf enige veelvoud van 5 tussen 0 en 150.
  • 10’s vanaf enige veelvoud van 10 tussen 0 en 150.
  • Herken, identifiseer, lees en skryf getalsimbole tot 150.
  • Herken getalkombinasies tot 15.
  • Vinnige herroep van optel- en aftrekfeite tot 15.
  • Vergelyk heelgetalle tot 50 en sê watter getal een meer of een minder as ‘n gegewe getal is. Skryf getalsimbole en getalname tot 150.
  • Beskryf, vergelyk en orden getalle tot 50 en gebruik woordeskat soos “kleiner as,” “groter as,” “meer as,” “minder as,” en “gelyk aan.”
  • Herken die plekwaarde van getalle van 11 tot 99.
  • Ontbind twee-syfergetalle in veelvoude van tiene en ene/eenhede.
  • Benoem die plekwaarde van elke syfer asook die getalwaarde van elke syfer.
  • Optel/Aftrek tot 100.
  • Vermenigvuldig getalle van 1 tot 10 met 2 en 5.
  • Verdubbeling en halvering.
  • Herken en identifiseer Suid-Afrikaanse munte (5c, 10c, 20c, 50c, R1, R2, R5) en banknote (R10, R20, R50).
  • Verstaan gelyke deling wat tot heel breuke lei, byvoorbeeld halwes, derdes, en kwarte.
  • 3-D Voorwerpe
  • Herken breuke.
  • Lees analoog tyd.

29 reviews for Graad 2 Wiskunde Leerderboek Kwartaal 2

  1. Rated 5 out of 5

    Christelle Jordaan –

  2. Rated 5 out of 5

    Junette Schoeman –

  3. Rated 5 out of 5

    Minike Lotz –

  4. Rated 4 out of 5

    Anita Oberholzer –

  5. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  6. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  7. Rated 5 out of 5

    Sonja de Klerk –

  8. Rated 5 out of 5

    Deidray Klatie –

  9. Rated 5 out of 5

    Lizelle Cooper –

  10. Rated 5 out of 5

    Anelle Vorster –

  11. Rated 5 out of 5

    Marlene Jones –

  12. Rated 5 out of 5

    Eldri Warnich –

    Uitstekende standaard, kindervriendelik en spoedige diens. Kobie is die beste!!

  13. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  14. Rated 5 out of 5

    Berthemarie –

  15. Rated 5 out of 5

    Rentia Smit –

  16. Rated 5 out of 5

    Julian Abrahams –

    Very satisfied

  17. Rated 5 out of 5

    Nerina van Eeden –

  18. Rated 5 out of 5

    Marizelle Fritz –

  19. Rated 5 out of 5

    Jeanita Le Roux –

  20. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  21. Rated 5 out of 5

    Annemarie Eloff –

  22. Rated 5 out of 5

    Odette Victor –

  23. Rated 5 out of 5

    Vredekloof Primary –

  24. Rated 5 out of 5

    Janine van Zyl –

  25. Rated 5 out of 5

    alida engelbrecht –

  26. Rated 5 out of 5

    Vanessa Schoeman –

  27. Rated 5 out of 5

    Hester ROSSOUW –

  28. Rated 5 out of 5

    Heike Kriek –

  29. Rated 5 out of 5

    Cornelia (verified owner) –

    Dankie vir puik produk!!

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top