Graad 2 Wiskunde Leerderboek Kwartaal 4

Rated 5.00 out of 5 based on 32 customer ratings
(32 customer reviews)

R75,50 incl. VAT (15%)

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Graad 2 Wiskunde Leerderboek Kwartaal 4 (Konsepte Boek 10-12)

Die vroeë ontwikkeling van wiskundige konsepte in die grondslagfase is van kritieke belang vir die ontwikkeling van ‘n sterk wiskundige basis en die bevordering van kritiese denkvaardighede wat kinders sal toerus vir sukses in die toekoms.

Sluit 3 werkboekies in wat wiskundige konsepte volgens die Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) dek vir Graad 2 vir Kwartaal 4.

Sluit konsepte in:

  • Tel aan en terug in  1’e ; 10’e ; 5’e ; 2’e ; 3’e ; 4’e tot 200
  • Vergelyk getalle tot 99 en sê wat is 1/2/3/4 meer / minder.
  • Vinnige herroep: optel en aftrekfeite tot 20.
  • Identifiseer, herken en lees en skryf getalsimbole tot 200.
  • Identifiseer, herken en lees getalname 0 tot 100.
  • Skryf getalname 0 tot 100.
  • Beskryf, vergelyk en orden heelgetalle tot 99.
  • Rangorde
  • Herken plekwaarde 3-syfergetalle.
  • Ontbind 3-syfergetalle in veelvoud van honderde, tiene en ene.
  • Identifiseer en benoem die getal en plekwaarde van elke syfer.
  • Optelling/Aftrekking met 2-syfer getalle.
  • Vermenigvuldig getalle 1 tot 10 met 2 en 5, 3 en 4.
  • Verdubbeling en halvering met 2-syfergetalle.
  • Herken en identifiseer Suid-Afrikaanse munte 10c, 20c, 50c, R1, R2, R5 en banknote R10, R20, R50, R100, R200.
  • Berekening met geld.
  • Herken breuke.
  • Lees tyd in ure, halfure en kwartiere.

32 reviews for Graad 2 Wiskunde Leerderboek Kwartaal 4

  1. Rated 5 out of 5

    Christelle Jordaan –

  2. Rated 5 out of 5

    Elmarie Moss-Dormehl –

  3. Rated 5 out of 5

    Sonja de Klerk –

  4. Rated 5 out of 5

    Marietjie Mostert –

  5. Rated 5 out of 5

    Heitle Booysen –

  6. Rated 5 out of 5

    Marlene Jones –

  7. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  8. Rated 5 out of 5

    Retha Zwiegelaar –

  9. Rated 5 out of 5

    MARIEANNA SWIEGERS –

  10. Rated 5 out of 5

    Julian Abrahams –

    Very satisfied. Excellent

  11. Rated 5 out of 5

    Shamiela Leo –

  12. Rated 5 out of 5

    Bernadine B. –

  13. Rated 5 out of 5

    Hilde Bruwer –

  14. Rated 5 out of 5

    Nerina van Eeden –

  15. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  16. Rated 5 out of 5

    Elvyda Bell –

    It was very helpfull

  17. Rated 5 out of 5

    Christelle Taljaard –

  18. Rated 5 out of 5

    Adele van der Walt –

    Jy is die beste!! Baie dankie vir al jou hulp!

  19. Rated 5 out of 5

    Annemarie Eloff –

  20. Rated 5 out of 5

    Vredekloof Primary –

  21. Rated 5 out of 5

    Willemien Van der Merwe –

  22. Rated 5 out of 5

    Leandri van der Merwe –

  23. Rated 5 out of 5

    Elschen Bornman –

  24. Rated 5 out of 5

    Jenna De Villiers –

  25. Rated 5 out of 5

    Alviera Nel –

  26. Rated 5 out of 5

    Gerty du Toit –

    Vinnige diens, fantastiese produk.

  27. Rated 5 out of 5

    Rulene Taff –

    My Klaskamer hulpbronne bring n absolute lus vir leer in my klaskamer.Fantastiese hulpbronne.I simply ❤ lovit
    Dankie Baie.

  28. Rated 5 out of 5

    Sunette Vogel –

  29. Rated 5 out of 5

    Lindsay Van der Merwe (verified owner) –

  30. Rated 5 out of 5

    Elsje (verified owner) –

    Oefening is in die kol

  31. Rated 5 out of 5

    Annamarie Barnard (verified owner) –

    Thank you very much.

  32. Rated 5 out of 5

    Cornelia (verified owner) –

    Dankie vir puik produk!!

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top