Graad 3 Huistaal (AFR) Aktiwiteitsboek Kwartaal 1

Rated 4.92 out of 5 based on 74 customer ratings
(74 customer reviews)

R75,00 incl. VAT (15%)

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Graad 3 Huistaal Afrikaans Kwartaal 3 Aktiwiteitboek 1, 2, 3 (88x bladsye)

  • Luister na ‘n reeks instruksies en reageer gepas.
  • Luister na stories, identifiseer die hoofgedagte en besonderhede en beantwoord hoër-orde-denkvrae.
  • Druk gevoelens uit oor ‘n teks en verskaf redes.
  • Identifiseer die letter-klank-verhouding van alle enkelklanke.
  • Hersien dubbelklanke: aa, ee, oo, uu.
  • Hersien klanke wat uit twee vokale bestaan: ie, oe ou, ui, eu, ei.
  • Hersien tweeklanke wat uit drie letters bestaan: ooi, aai, oei, eeu.
  • Herken en gebruik beginklanke van woorde: spr- in sproet, skr- in skroef, str- in straat.
  • Gebruik die -t en -d slotklank korrek soos brood, geld, ruit, maat.
  • Verdeel woorde in lettergrepe, soos blaar – bla-re; katte – kat-te; hande – han-de.
  • Skryf die dae van die week en maande van die jaar korrek.
  • Herken en gebruik rymwoorde soos blaas, raas en haas.
  • Vorm woorde met aangeleerde klankkennis.
  • Sorteer letters en woorde in alfabetiese volgorde.
  • Beantwoord hoër-orde-denkvrae, wat op die teks gegrond is, voor, gedurende en nadat die teks gelees is. Byvoorbeeld: “Wat dink jy gaan volgende gebeur? Hoekom sê jy so?”
  • Herken die gebruik van aanhalingstekens in skriftelike stories.
  • Teken prente en skryf sinne om begrip van ‘n storie te toon.
  • Skryf instruksies, byvoorbeeld, aan ‘n vriend.
  • Gee idees, woorde en sinne vir ‘n klas storie (gedeelde skryf).
  • Skryf ten minste een paragraaf van agt sinne soos eie nuus, kreatiewe storie, beskrywing van ‘n gebeurlikheid / eksperiment.
  • Skryf woorde om ‘n sin te vorm en gebruik hoofletters, punte, vraagtekens, kommas, uitroeptekens en aanhalingstekens.
  • Gebruik teenwoordige, verlede en toekomende tyd korrek.

74 reviews for Graad 3 Huistaal (AFR) Aktiwiteitsboek Kwartaal 1

  1. Rated 4 out of 5

    Anonymous –

  2. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

    Baie oulik

  3. Rated 5 out of 5

    Elna Botha –

  4. Rated 5 out of 5

    Racel Smith –

    Soos altyd – Puik werk. Dankie, Kobie.

  5. Rated 5 out of 5

    Sonia Eksteen –

  6. Rated 5 out of 5

    Nadia Verwey –

    Kobie jy is ongelooflik! Waardeer jou en jou produkte!

  7. Rated 5 out of 5

    Jane –

  8. Rated 5 out of 5

    Adri Meyer –

  9. Rated 5 out of 5

    Elmien Schlechter –

  10. Rated 5 out of 5

    Giorgette –

  11. Rated 5 out of 5

    Karin Bekker –

    Uitstekende boekie. Baie dankie!

  12. Rated 5 out of 5

    Reinette Du Toit –

    Fantastiese werkskaarte, werklik van groot hulp.

  13. Rated 5 out of 5

    Joy Husselmann –

  14. Rated 5 out of 5

    Marisa –

    Outstanding

  15. Rated 5 out of 5

    Willemien –

    Dankie vir oulike boekies. Dit spaar my baie tyd want ek kan dit net so gebruik in die klas.

  16. Rated 5 out of 5

    Andrew Siebert –

  17. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  18. Rated 5 out of 5

    Nadine Smit –

  19. Rated 5 out of 5

    Wilmari Holtshauzen –

  20. Rated 5 out of 5

    Monique –

  21. Rated 5 out of 5

    Sonja de Klerk –

  22. Rated 4 out of 5

    ELZILI Ross –

  23. Rated 5 out of 5

    Aletta Bothma –

  24. Rated 5 out of 5

    Marianne Harmse –

    fantasties

  25. Rated 5 out of 5

    Louise Vermeulen –

  26. Rated 5 out of 5

    Ninette Terblanche –

  27. Rated 5 out of 5

    Lize Pretorius –

    Spaar my baie tyd met lesbeplanning en kan meer aandag gee aan intervensie waar kinders benodig.

  28. Rated 5 out of 5

    Corne Victor –

  29. Rated 3 out of 5

    Anonymous –

    Amazing product, however a memorandum with the activities would be so appreciated!

  30. Rated 5 out of 5

    Olinka Jansen van Rensburg –

  31. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  32. Rated 5 out of 5

    Carin Koch –

  33. Rated 5 out of 5

    Wilmi Dempsey –

  34. Rated 5 out of 5

    Annamarie Barnard –

  35. Rated 5 out of 5

    Alice Swart –

  36. Rated 5 out of 5

    Natasha Armitage –

  37. Rated 5 out of 5

    Maudene van Heerden –

  38. Rated 5 out of 5

    Cherie Van Staden –

    Love all of the things.

  39. Rated 5 out of 5

    Mariette Jo-Ann Kotzé –

    Baie goeie aktiwiteite.

  40. Rated 5 out of 5

    Leigh Pick –

  41. Rated 5 out of 5

    Christel Nothnagel –

  42. Rated 5 out of 5

    Maleen Van Deventer –

  43. Rated 5 out of 5

    Anita Vermeulen –

    We looking for Grade 3 FAL Afrikaans workbook. Also Fal term 3 assessment. Thank you for a lovely workbook that came in handy and CAPS orientated

  44. Rated 5 out of 5

    Margo Swanepoel –

  45. Rated 5 out of 5

    Hellen Mpe –

  46. Rated 5 out of 5

    Merethia Landsberg –

  47. Rated 5 out of 5

    Marloise Potgieter –

  48. Rated 5 out of 5

    Elsie –

  49. Rated 5 out of 5

    Jana Bester –

    Van DIE beste produkte op die mark.

  50. Rated 5 out of 5

    Adele v. –

    Dankie vir die hulp! Jou boekies is so akkuraat en netjies uiteengesit!

  51. Rated 5 out of 5

    Liza Papenfus –

  52. Rated 5 out of 5

    Gerda de Villiers –

    Baie oulik en maklik om te gebruik. My dogter geniet dit en kla nie as sy die werkies moet doen nie.

  53. Rated 5 out of 5

    Elizabeth Koopman –

    Thanks Kobie

  54. Rated 4 out of 5

    Anonymous –

  55. Rated 5 out of 5

    carien venter –

  56. Rated 5 out of 5

    Fransonette Lubbe –

  57. Rated 5 out of 5

    Berna –

  58. Rated 4 out of 5

    Michalynn Douglas –

  59. Rated 5 out of 5

    Felicity Botha –

  60. Rated 5 out of 5

    Yolanda Govender –

  61. Rated 5 out of 5

    Annemie Oosthuizen –

  62. Rated 5 out of 5

    Vallesca Fouche –

  63. Rated 5 out of 5

    Marietjie Woller –

  64. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  65. Rated 5 out of 5

    Jolandi Fourie –

  66. Rated 5 out of 5

    Elise Swart –

  67. Rated 5 out of 5

    Imelda –

    Baie dankie vir al julle insette met die hulpbronne wat jul aan ons verskaf.
    Dit help ongelooflik baie en verlig die werk vir ons baie.
    Jul harde werk word opreg waardeer.

  68. Rated 5 out of 5

    Pebbles Project –

  69. Rated 5 out of 5

    Isabel Geldenhuys –

  70. Rated 5 out of 5

    Amelia Roux –

  71. Rated 5 out of 5

    Adele –

  72. Rated 5 out of 5

    Sumayah Griffiths (verified owner) –

    Very excited to print. Thankyou

  73. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner) –

  74. Rated 5 out of 5

    Elmona (verified owner) –

    This is a wonderful booklet. The students enjoy working in it.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top