Graad 3 Huistaal (AFR) Aktiwiteitsboek Kwartaal 4

Rated 4.98 out of 5 based on 40 customer ratings
(40 customer reviews)

R75,00 incl. VAT (15%)

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Graad 3 Huistaal Afrikaans Kwartaal 3 Aktiwiteitboek 10, 11, 12

  • Gebruik verbeeldingryke taal: vertel grappe en raaisels en gebruik toepaslike stemvolume en intonasie.
  • Luister vir besonderhede in stories en beantwoord oopeindevrae.
  • Vertel ‘n storie deur gebruik te maak van beskrywende taal, handgebare en gesigsuitdrukkings.
  • Luister na ‘n storie en identifiseer die verwantskap tussen oorsaak en gevolg in die storie in reaksie op vrae.
  • Beplan en doen ‘n mondelinge aanbieding: vertel persoonlike nuus, beskryf ‘n ervaring, vertel ‘n gebeurtenis oor en gebruik ‘n visuele hulpmiddel.
  • Druk gevoelens uit en lug ‘n mening oor ‘n teks en verskaf redes.
  • Bespreek oplossings vir ‘n probleem en gebruik hoër-orde-denkvaardighede.
  • Verdeel woorde in oop en geslote lettergrepe.
  • Herken en gebruik deeltekenwoorde ook die woorde wat nie ‘n deelteken kry nie.
  • Herken en gebruik kappiewoorde.
  • Homofone: Herken dat dieselfde klank op verskillende maniere gespel kan word, soos hart / hard; lei / ly.
  • Herken verkleinwoorde en meervoude.
  • Manlike- en vroulike vorme van diere.
  • Spel woorde korrek deur klankkennis te gebruik in informele toetse, diktee en in alle skriftelike woorde.
  • Lees ‘n skriftelike teks in klasverband saam met die onderwyser en beskryf die karakters, storielyn en waardes in die teks.
  • Gebruik visuele leidrade om ‘n grafiese teks te lees en te analiseer vir houdings en aannames.
  • Beantwoord ‘n verskeidenheid hoër-orde-denkvrae wat gegrond is op die leesstuk.
  • Gebruik pre-skryfstrategieë om inligting in te samel en skryfstukke te beplan: praat met ‘n maat, teken ‘n kopkaart, beplan ‘n raamwerk vir skryf.
  • Skryf ‘n verskeidenheid kort tekste vir verskillende doeleindes, soos dialoë.
  • Beplan, skryf, redigeer en bied eie storie van ten minste twee paragrawe aan (ten minste 12 sinne).
  • Gebruik leestekens korrek: hoofletters, punte, vraagtekens, kommas, uitroeptekens, aanhalingstekens.
  • Gebruik voegwoorde om saamgestelde sinne te vorm.
  • Gebruik ‘n woordeboek om nuwe woordeskat te vind en spelling na te gaan.

40 reviews for Graad 3 Huistaal (AFR) Aktiwiteitsboek Kwartaal 4

  1. Rated 5 out of 5

    Louise Mey –

    Uitstekende kwaliteit soos altyd! Kobie mag maar!

  2. Rated 5 out of 5

    Jeanita –

  3. Rated 5 out of 5

    Heidi de Bruin –

  4. Rated 5 out of 5

    Elizabeth Botes –

    Altyd uitstekende diens.

  5. Rated 5 out of 5

    Joy Husselmann –

  6. Rated 5 out of 5

    Ria Pretorius –

  7. Rated 5 out of 5

    Cornelia Hunter –

    Puik !!

  8. Rated 5 out of 5

    LIZELLE MAYERS –

    PUIK

  9. Rated 5 out of 5

    Ilze Stoker –

    Flink en vinnige diens met goeie hulpbronne. Dankie

  10. Rated 5 out of 5

    Anel D. –

    Baie oulik en maak my werk makliker

  11. Rated 5 out of 5

    Sancea Jacobs –

  12. Rated 5 out of 5

    ELIZABETH LE ROUX –

  13. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  14. Rated 5 out of 5

    Marisa –

    Capture everything outstandingly

  15. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

    Love working through this with my child.

  16. Rated 5 out of 5

    Minette –

  17. Rated 5 out of 5

    Andrew Siebert –

    Excellent quality!!! Thank you so much.

  18. Rated 5 out of 5

    Wilmari Holtshauzen –

  19. Rated 5 out of 5

    Els B. –

  20. Rated 5 out of 5

    Sonja de Klerk –

  21. Rated 5 out of 5

    Florence van Zyl –

  22. Rated 5 out of 5

    Dinnie Breed –

  23. Rated 5 out of 5

    Lizzy Joubert –

  24. Rated 5 out of 5

    Vonnie Visagie –

    Meer as wat ek verwag het.

  25. Rated 5 out of 5

    Maleen Van Deventer –

  26. Rated 5 out of 5

    Hellen Mpe –

  27. Rated 5 out of 5

    Liza Papenfus –

  28. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  29. Rated 4 out of 5

    Herman K. –

  30. Rated 5 out of 5

    charlotte engelbrecht –

    Baie dankie. Uitstekende produkte

  31. Rated 5 out of 5

    Annamarie Barnard –

  32. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  33. Rated 5 out of 5

    Alba Stegmann –

  34. Rated 5 out of 5

    Annette Alberts –

  35. Rated 5 out of 5

    Marietjie Woller –

    Jou werk is regtig van baie hoë gehalte! Baie dankie dat ek deel mag wees van jou harde werk.

  36. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

    Dankie , vir die oulike boek. Waardeer die vinninge vriendelike diens.

  37. Rated 5 out of 5

    Jacqueline LOTTERING –

  38. Rated 5 out of 5

    Wilna Lombard –

  39. Rated 5 out of 5

    Lindsay Van der Merwe (verified owner) –

  40. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner) –

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top