Sale!

GRAAD R KWARTAAL 2 ASSESSERING

Rated 5.00 out of 5 based on 2 customer ratings
(2 customer reviews)

Original price was: R240,00.Current price is: R220,00. incl. VAT (15%)

Graad R-assessering is deurlopend en hoofsaaklik informeel. Leerders toon hul vordering tydens gesprekke, spel, beweging en praktiese klaskameraktiwiteite – nie deur formele skriftelike toetse nie.

Hierdie Kwartaal 2-assesseringstake kan saam met die My Klaskamer-lesplanne gebruik word. Die opvoeder volg die gewone onderrig en gebruik die rubrieke en kontrolelyste om vaardighede waar te neem en ondersteuning te beplan.

Ingesluit:

  • Huistaal-assesseringstake
  • Wiskunde-assesseringstake
  • Lewensvaardighede-assesseringstake

Elke vakdokument bevat praktiese of mondelinge aktiwiteite, opvoederinstruksies en toepaslike assesseringsinstrumente. Die lesplanne word afsonderlik verkoop.

 

2 reviews for GRAAD R KWARTAAL 2 ASSESSERING

  1. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner) –

  2. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner) –

    Baie dankie.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top