Klankbou Boek 3: Dubbelklanke
- Hierdie boekie kan gebruik word vir intervensie doeleindes.
Sluit dubbelklanke in: aa, ee, oo, uu
Hierdie boek fokus op die ontwikkeling van klankbewustheid, lees- en skryfvaardighede met dubbelklanke (aa, ee, oo, uu) vir Grondslagfase-leerders. Dit sluit sistematiese oefeninge in om woorde te herken, te klank, te bou, te skryf en sinvol te gebruik.
• Klank, lees en skryf: aa-woorde
• Voltooi sinne
• Bou en skryf aa-woorde
• Bou woordfamilies
• Skryf woorde en sinne reg
• Begripslees







Chrisma B. (verified owner) –
Jennifer de Kock (verified owner) –