Hoekom tree my kind anders op by die skool vs die huis?

Het jy al opgelet dat jou kind anders optree by die skool of crèche as by die huis? Dit kan baie verwarrend wees en jouself laat twyfel in jou eie ouerskap. Juffrou vertel hoe hoflik, geduldig en samewerkend jou kind is – en by die huis is dit baie keer net “tantrums” en trane. Onthou […]

Nie elke aksie verdien ’n reaksie nie.

👑 Skuif jou kroon reg Nie elke aksie het ‘n reaksie nodig nie. Soms om die vrede te bewaar moet jy net jou kroon reg skuif en aanhou loop terwyl die res maar praat. In die “skool-omgewing” gebeur daar daagliks klein vonkies: ’n skimp in die personeelkamer, ’n onregverdige opmerking, ’n leerder se grom, of

GRAAD R RIGLYNE

Graad R is ’n oorgangsfase tussen tuis/kinderjare en formele skool. Die fokus is op spelenderwys leer om skoolgereedheid te ontwikkel – fisies, kognitief, sosiaal en emosioneel. Daar is drie leerareas in Graad R volgens CAPS: 1. Huistaal Doel: Ontwikkel kommunikasie, luister, praat, vroeë lees- en skryfvaardighede. Fokus: -Luister na stories en instruksies. – Gesels in

OORGANG VAN GRAAD 3 NA GRAAD 4

Die oorgang van Graad 3 na Graad 4 is een van die belangrikste mylpale in ’n kind se skoolloopbaan. Dit is nie net ’n nuwe graad nie – dit is ’n fase-oorgang van die Grondslagfase (Graad R–3) na die Intermediêre Fase (Graad 4–6). Graad 3 na Graad 4 oorbrugging: Akademiese Voorbereiding 1. Leesvaardigheid – Lees

10 Vrae om Eintlik te Weet hoe Jou Kind se Skooldag Was

Wanneer ons vir kinders vra: “Hoe was jou dag?” kry ons dikwels ’n kort antwoord soos “Dit was okay” of “Goed.” In die Grondslagfase is dit belangrik om gesprekke met kinders te voer wat hulle help om oor hul dag te dink, emosies te verwerk en selfvertroue te bou. Hier is eenvoudige en kindervriendelike vrae

Leer lees begin by klank – nie by die alfabet nie

🧩 Taal as ’n legkaart Wanneer ons kinders wil leer lees, is die eerste impuls dikwels om met die alfabet te begin. Maar leesvaardigheid begin nie by die volgorde van letters nie – dit begin by klankbewustheid. Taal is soos ’n legkaart. Elke stuk – klanke, spelling, taalleer en skryfleer – vorm deel van die

Shopping Cart
Scroll to Top