Graad 1 Huistaal (AFR) Aktiwiteitsboek 1

Rated 4.93 out of 5 based on 130 customer ratings
(130 customer reviews)

R35,00 incl. VAT (15%)

Graad 1 Huistaal Afrikaans Aktiwiteitsboek 1
Opgestel deur Kobie Kleynhans

Hierdie eerste boek in die aktiwiteitsreeks is ontwikkel vir gebruik vanaf Kwartaal 3. Die boek fokus op die vaslegging van basiese klinkerklanke (a, e, i, o, u) en die ontwikkeling van vroeë lees- en skryfvaardighede. Aktiwiteite is gestruktureer om Graad 1-leerders se klankbewustheid, visuele herkenning en ouditiewe verwerking te ondersteun.

Inhoud sluit in:

  • Vaslegging van klinkerklanke: a, e, i, o, u

  • Korrekte lettervorming

  • Lees van eenvoudige woorde

  • Klankfamilies en rymwoorde

  • Lees en skryf van eenvoudige sinne

  • Visuele diskriminasie: soek en herken letters

  • Lees ’n woord en teken ’n bypassende prent

  • Ouditiewe diskriminasie: skryf die beginklank

  • Ouditiewe diskriminasie: skryf die eindklank

  • Visuele geheue-oefeninge soos woordsoek

  • Leeskaarte met kort klinkerwoorde

  • Skryf v-k-v woorde (vokaal-konsonant-vokaal)

  • Begripslees: lees die storie en beantwoord vrae

  • Inkleurprente volgens klanke

Hierdie boek lê ‘n stewige grondslag vir klank- en letterkennis, en help leerders om vroeë geletterdheidsvaardighede met selfvertroue te ontwikkel.

130 reviews for Graad 1 Huistaal (AFR) Aktiwiteitsboek 1

  1. Rated 5 out of 5

    Anita Joubert

    Baie gepas.

  2. Rated 5 out of 5

    Arina Nel

  3. Rated 5 out of 5

    Christa Oosthuizen

  4. Rated 5 out of 5

    Wilma Steyn

  5. Rated 5 out of 5

    Cindie

    Baie goed gedoen!

  6. Rated 4 out of 5

    Constance Moagi

  7. Rated 5 out of 5

    Jerine Du Plessis

  8. Rated 5 out of 5

    Wilma Engelbrecht

  9. Rated 5 out of 5

    Nadia Britz

  10. Rated 5 out of 5

    Deandra Joubert

  11. Rated 5 out of 5

    Laetitia Golden

    ???goed

  12. Rated 5 out of 5

    Wilmien Booyens

  13. Rated 5 out of 5

    Shelaine Struwig

    Baie goeie standaard en ook vinnige diens! Sal Kobie vir enige iemand aanbeveel!

  14. Rated 5 out of 5

    Nelmari Pake

  15. Rated 5 out of 5

    Chantell Henrico

  16. Rated 5 out of 5

    Jana Bester

  17. Rated 5 out of 5

    Koba Allison

  18. Rated 5 out of 5

    Ingrid Stokes

  19. Rated 5 out of 5

    Hester Mouton

  20. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  21. Rated 5 out of 5

    Yolandi O.

  22. Rated 5 out of 5

    Lizette Edwards

  23. Rated 5 out of 5

    Tharina Fourie

  24. Rated 5 out of 5

    Yvette

    Baie vinnige diens

  25. Rated 5 out of 5

    Tamblyn Bower

  26. Rated 5 out of 5

    Maria van Blerk

  27. Rated 5 out of 5

    Felicity Botha

  28. Rated 5 out of 5

    petrea du toit

  29. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  30. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  31. Rated 5 out of 5

    LIZELLE MAYERS

  32. Rated 5 out of 5

    Marie Benson

  33. Rated 5 out of 5

    Doulina Slabbert

    Uitstekend . Baie mooi en interessant vir die kleintjies

  34. Rated 5 out of 5

    Adri Meyer

  35. Rated 5 out of 5

    Marissa Luiters

  36. Rated 5 out of 5

    Inge L.

  37. Rated 5 out of 5

    Anet Kruger

  38. Rated 5 out of 5

    Gretha Conradie

  39. Rated 5 out of 5

    Juanita van der Westhuizen

  40. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  41. Rated 5 out of 5

    Leane Visser

    Kinders geniet hierdie.

  42. Rated 5 out of 5

    Enanceata Freeks

  43. Rated 5 out of 5

    Biancha Gerber

  44. Rated 5 out of 5

    Marquenette Goosen

  45. Rated 5 out of 5

    Sané Nel

  46. Rated 5 out of 5

    JENELLE JONKER

    Ongelooflike lekker boeke, baie behulpsaam.

  47. Rated 5 out of 5

    Danika Du Plessis

  48. Rated 4 out of 5

    Anonymous

  49. Rated 5 out of 5

    Annamarie Barnard

    Ek love die boekies. So logies uiteengesit. Dankie.

  50. Rated 5 out of 5

    Rika Boffa

    Uitstekende diens en regtig oulike werk vr leerders.

  51. Rated 5 out of 5

    Elize Bester

  52. Rated 5 out of 5

    Marli Wilson

  53. Rated 5 out of 5

    karen mostert

    Baie goeie hulpbron – hulle leer op ‘n speelvolle manier. sal defnitief weer bestel

  54. Rated 5 out of 5

    MONIQUE

  55. Rated 5 out of 5

    Petrusca Frick

  56. Rated 5 out of 5

    Marieta Heunis

  57. Rated 5 out of 5

    Cindy Nel

    Baie nice, kwaliteit baie goed, grote van skrif by lekker om mee te werk. Geniet die Aktiwiteitsboeke geweldig baie!

  58. Rated 5 out of 5

    Michelle

  59. Rated 5 out of 5

    Janita Hanekom

  60. Rated 5 out of 5

    Marietha Nel

  61. Rated 5 out of 5

    Gerda Kriel

  62. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  63. Rated 5 out of 5

    Eunice Maslo

  64. Rated 5 out of 5

    Sonja Delport

  65. Rated 5 out of 5

    Le Zandra Nortjé

  66. Rated 5 out of 5

    Jeanine S.

  67. Rated 5 out of 5

    Ninette Terblanche

  68. Rated 5 out of 5

    Lizelle Pienaar

    Baie goed.

  69. Rated 5 out of 5

    Annamarie Barnard

  70. Rated 5 out of 5

    Anel

  71. Rated 5 out of 5

    susan de beer

    Baie goed

  72. Rated 5 out of 5

    Carla van Zyl

  73. Rated 5 out of 5

    Jo-Ann van der Lingen

  74. Rated 5 out of 5

    Maudene van Heerden

  75. Rated 5 out of 5

    Roeleen F.

  76. Rated 5 out of 5

    Charmaine

  77. Rated 4 out of 5

    Carla van Rooyen

  78. Rated 5 out of 5

    Marlene Pretorius

    Ek is mal oor jou boekies

  79. Rated 4 out of 5

    Lizette

    Hierdie boekies spreek die werk wat gedek moet word op verskillende tye van die jaar aan. Goeie kombinasie van verskillende soorte aktiwiteite.

  80. Rated 5 out of 5

    Fransie Paterson

  81. Rated 5 out of 5

    Susan Mouton

  82. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  83. Rated 5 out of 5

    Myrtle

  84. Rated 5 out of 5

    Wilhelmina

  85. Rated 5 out of 5

    Alana Louw

  86. Rated 5 out of 5

    liezen le roux

  87. Rated 5 out of 5

    Nandalie Brits

  88. Rated 5 out of 5

    Tertia Mari Fouche

    Uitstekende diens

  89. Rated 5 out of 5

    Marelyn Prinsloo

  90. Rated 4 out of 5

    Colleen Willemse

  91. Rated 4 out of 5

    Lydia F.

  92. Rated 5 out of 5

    Jolandi Meintjes

  93. Rated 5 out of 5

    erica ranck

  94. Rated 5 out of 5

    Denise

  95. Rated 5 out of 5

    suretha hyman

    Baie goed gedoen.

  96. Rated 5 out of 5

    Rozanne Nel

  97. Rated 5 out of 5

    Liekie Lourens

  98. Rated 5 out of 5

    Lachae Pokbaas

    I am very happy with the worksheets that I purchased for my son!!! I will definitely make use of your services again. Thank You 🙂

  99. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  100. Rated 5 out of 5

    Tarien Bester

  101. Rated 5 out of 5

    Debbie Bruwer

    Lekker aktiwiteite vir my seuntjie wat skoolwerk haat

  102. Rated 4 out of 5

    Anonymous

  103. Rated 5 out of 5

    ANNEKE

  104. Rated 5 out of 5

    Zinelle Smith

  105. Rated 5 out of 5

    Renett Burger

  106. Rated 5 out of 5

    Janet O Brien

  107. Rated 5 out of 5

    Michell van der wal

    Baie goeie aktiwiteite vir kinders

  108. Rated 5 out of 5

    Janis Marais

  109. Rated 5 out of 5

    Damons Chardia

  110. Rated 5 out of 5

    Jeanelle Rademeyer

  111. Rated 5 out of 5

    Luzell Sindlet

  112. Rated 5 out of 5

    Christien Pretorius

  113. Rated 5 out of 5

    Rianca V.

  114. Rated 5 out of 5

    Jonique Leticia La Meyer

  115. Rated 5 out of 5

    Anna-Mari van Zyl

  116. Rated 5 out of 5

    Hettie Smit

  117. Rated 5 out of 5

    Cynthia Horne

  118. Rated 5 out of 5

    Maryke

  119. Rated 5 out of 5

    Annatjie Vrey

    Baie dankie vir jou wonderlike produkte.

  120. Rated 5 out of 5

    Elizbe Kotze

  121. Rated 5 out of 5

    Sanet Fritz

  122. Rated 5 out of 5

    Shaunette Heyns

  123. Rated 5 out of 5

    Minette Archer

  124. Rated 4 out of 5

    Zadie P.

  125. Rated 5 out of 5

    Mona

    Baie goeie en volledige boekie.

  126. Rated 5 out of 5

    Jaleine

  127. Rated 5 out of 5

    Elmi J.

  128. Rated 5 out of 5

    Charlton Bowkers

  129. Rated 5 out of 5

    Pebbles Project

  130. Rated 4 out of 5

    Charmaine (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top