Graad 1 Huistaal (AFR) Aktiwiteitsboek 3

Rated 4.93 out of 5 based on 85 customer ratings
(85 customer reviews)

R35,00 incl. VAT (15%)

Graad 1 Huistaal Afrikaans Aktiwiteitboek 3
Opgestel deur Kobie Kleynhans

Hierdie derde aktiwiteitboek is geskik vir Kwartaal 3 en 4 en fokus op die vaslegging van tweeklanke: aa, ee, oo, uu. Die doel is om klankherkenning, storievermoë en sinbou by leerders sistematies te ontwikkel. Die boek bevat aktiwiteite wat taalontwikkeling op ‘n gestruktureerde en prettige manier ondersteun.

Inhoud sluit in:

  • Oefeninge met tweeklanke: aa, ee, oo, uu

  • Gebruik van prentkaarte om stories te vertel

  • Skryf van stories met behulp van ‘n skryfraam

  • Lees en skryf van woordfamilies met tweeklanke

  • Ouditiewe diskriminasie: identifiseer die middelklank

  • Sinvoltooiing en rekonstruksie van sinne (skommel sinne reg)

  • Leesbegripaktiwiteite: vul die ontbrekende woord in

  • Skryf sinne met korrekte leestekens

  • Visuele geheue-oefeninge soos woordsoek en tekenprente

  • Skryf van eie sinne en eenvoudige stories

Hierdie boek ondersteun die sistematiese ontwikkeling van klankbewustheid, leesbegrip en funksionele taalgebruik in Graad 1.

85 reviews for Graad 1 Huistaal (AFR) Aktiwiteitsboek 3

  1. Rated 5 out of 5

    Anita Joubert

  2. Rated 5 out of 5

    Arina Nel

  3. Rated 5 out of 5

    Hildegard Staats

  4. Rated 5 out of 5

    Cindie

    Baie goed gedoen!

  5. Rated 5 out of 5

    Moira Mentoor

  6. Rated 5 out of 5

    Wilma Engelbrecht

  7. Rated 5 out of 5

    Laetitia Golden

    ???goed

  8. Rated 5 out of 5

    Susan

  9. Rated 5 out of 5

    Shelaine Struwig

  10. Rated 5 out of 5

    Chantell Henrico

  11. Rated 5 out of 5

    Jana Bester

  12. Rated 5 out of 5

    Hester Mouton

  13. Rated 5 out of 5

    Heidi Prinsloo

  14. Rated 5 out of 5

    Monique du Plooy

  15. Rated 5 out of 5

    Lerato Maffa

  16. Rated 5 out of 5

    Arina

  17. Rated 5 out of 5

    Lizette Edwards

  18. Rated 5 out of 5

    Desire Kersten

  19. Rated 5 out of 5

    Yvette

  20. Rated 5 out of 5

    Izanne Vorster

  21. Rated 5 out of 5

    Tinkie Rodrigues

  22. Rated 5 out of 5

    Millena Visagie

  23. Rated 5 out of 5

    Felicity Botha

  24. Rated 5 out of 5

    petrea du toit

  25. Rated 5 out of 5

    Anonymous

    Excellent service. Keep it up. Thank you. Jolene Pieters

  26. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  27. Rated 5 out of 5

    LIZELLE MAYERS

  28. Rated 5 out of 5

    Marie Benson

  29. Rated 5 out of 5

    Nolene

  30. Rated 5 out of 5

    Sanet van Wyk

  31. Rated 5 out of 5

    Juanita van der Westhuizen

  32. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  33. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  34. Rated 5 out of 5

    Biancha Gerber

  35. Rated 5 out of 5

    Denise Markram

    Ek gaan nie weer iets anders gebruik nie!!!

  36. Rated 5 out of 5

    Sané Nel

  37. Rated 5 out of 5

    Maria Lousia Janse van Vuuren

  38. Rated 5 out of 5

    Casandra Ekermans

  39. Rated 5 out of 5

    JENELLE JONKER

    Ongelooflike lekker boeke, baie behulpsaam.

  40. Rated 5 out of 5

    Jerine Du Plessis

  41. Rated 5 out of 5

    Danika Du Plessis

  42. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  43. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  44. Rated 5 out of 5

    Annamarie Barnard

  45. Rated 5 out of 5

    Elize Bester

  46. Rated 5 out of 5

    Marli Wilson

  47. Rated 5 out of 5

    Frieda Vuuren

  48. Rated 5 out of 5

    Joy Gouws

  49. Rated 5 out of 5

    Marieta Heunis

  50. Rated 5 out of 5

    Jeannette Deyzel

  51. Rated 5 out of 5

    Lizelle Pienaar

    ????

  52. Rated 5 out of 5

    susan de beer

    Baie goed

  53. Rated 5 out of 5

    Carla van Zyl

  54. Rated 5 out of 5

    Roeleen F.

  55. Rated 4 out of 5

    Carla van Rooyen

  56. Rated 4 out of 5

    Lizette

    Hierdie boekies spreek die werk wat gedek moet word op verskillende tye van die jaar aan. Goeie kombinasie van verskillende soorte aktiwiteite.

  57. Rated 5 out of 5

    Fransie Paterson

  58. Rated 5 out of 5

    Liandi Haarhoff

    Baie oulik, in geheel maak dit mamma se werk aansienlik makliker! Verstaanbaar vir my kind, sy geniet die boeke vreeslik baie.

  59. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  60. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  61. Rated 5 out of 5

    Myrtle

    Excellent products and service

  62. Rated 5 out of 5

    Wilhelmina

  63. Rated 4 out of 5

    Alana Louw

  64. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  65. Rated 5 out of 5

    Sandra Botha

  66. Rated 5 out of 5

    Mariska Briers

  67. Rated 5 out of 5

    Willemien Van der Merwe

  68. Rated 5 out of 5

    Nandalie Brits

  69. Rated 4 out of 5

    Lydia F.

  70. Rated 5 out of 5

    Annamarie Barnard

    Dankie. Dis so gerieflik om met Ozow te betaal veral as ek iets dringend nodig het. Dankie vir al die moeite wat jy doen om dit vir ons makliker te maak.

  71. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  72. Rated 5 out of 5

    Liekie Lourens

  73. Rated 5 out of 5

    Lachae Pokbaas

    I am very happy with the worksheets that I purchased for my son!!! I will definitely make use of your services again. Thank You 🙂

  74. Rated 4 out of 5

    Anonymous

  75. Rated 5 out of 5

    Istvan Dippenaar

  76. Rated 5 out of 5

    Christien Pretorius

  77. Rated 5 out of 5

    Hettie Smit

  78. Rated 5 out of 5

    Annatjie Vrey

    Baie dankie vir jou wonderlike produkte.

  79. Rated 5 out of 5

    Elizbe Kotze

  80. Rated 5 out of 5

    Marietjie Truter

    Baie oulik en lekker om te gebruik!

  81. Rated 5 out of 5

    Luzell Sindlet

  82. Rated 4 out of 5

    Hannelie Greeff

  83. Rated 5 out of 5

    Mona

    Geniet elke boekie terdeë

  84. Rated 5 out of 5

    Elmi J.

  85. Rated 5 out of 5

    Charlton Bowkers

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top