Graad 1 Huistaal Afrikaans Aktiwiteitboek 2
Opgestel deur Kobie Kleynhans
Hierdie boek bou voort op die grondslag wat in Aktiwiteitboek 1 gelê is, en is ideaal vir gebruik in Kwartaal 4. Dit fokus op die vaslegging en uitbreiding van lees- en skryfvaardighede in Afrikaans Huistaal vir Graad 1-leerders. Aktiwiteite sluit in:
-
Herken en gebruik van lang klanke (aa, ee, oo, uu)
-
Bou van meerlettergrepige woorde
-
Skryf van eenvoudige verhaaltjies met aanvang, middel en einde
-
Uitbreiding van woordeskat deur sinvoltooiing
-
Oefening van leestekens en hoofletters in eie sinne
-
Leesbegrip-aktiwiteite met eenvoudige vrae
-
Rymwoorde en woordfamilies met klankfokus
-
Visuele geheue-oefeninge soos inkleur en woordsoek
-
Teken en skryf ’n storie by ’n prent
-
Evaluering van klankbewustheid en klankposisie
Die ideale opvolgboek vir leerders wat gereed is om hul klank- en taalvaardighede verder te ontwikkel met pret en betekenisvolle aktiwiteite!








Anita Joubert –
Lekker om te gebruik.
Arina Nel –
Wilma Steyn –
Cindie –
Goed gedoen!
Constance Moagi –
Joanne Levendal –
Moira Mentoor –
Nou het hulle sommer genoeg werkies om tuis te doen
Wilma Engelbrecht –
Nadia Britz –
Laetitia Golden –
Goed
Shelaine Struwig –
Chantell Henrico –
Jana Bester –
Anonymous –
Ingrid Stokes –
Hester Mouton –
Monique du Plooy –
Henda Visser –
Presies wat nodig en essentieel is tydens die Korona epidemie. 100% in lyn met CAPS
Arina –
Anonymous –
Desire Kersten –
Lizette Edwards –
Yvette –
Willemina Johnson –
Alles is baie goed uiteengesit. Word waardeer.
kellyann bohm –
Tamblyn Bower –
Maria van Blerk –
petrea du toit –
Anonymous –
Anonymous –
LIZELLE MAYERS –
Berthemarie –
Marie Benson –
Doulina Slabbert –
Baie vinnige diens
Zandria Marais –
Adri Meyer –
susan de beer –
Puik
Cathy Kotze –
Anet Kruger –
Leane Visser –
Baie dankie vir al hierdie wonderlike hulpmiddels, maak dit vir onderwysers baie makliker om so n goeie basis te he om van af te werk! Jou moeite word opreg waardeer! ????
Biancha Gerber –
Sané Nel –
Maria Lousia Janse van Vuuren –
JENELLE JONKER –
Ongelooflike lekker boeke, baie behulpsaam.
Enanceata Freeks –
Madelein de Wet –
Danika Du Plessis –
Anonymous –
Anonymous –
Simoné –
Uitstekende produk!
Annamarie Barnard –
Rika Boffa –
Elize Bester –
Marli Wilson –
Nadine Smit –
Marieta Heunis –
Gerda Kriel –
Lizelle Pienaar –
????
susan de beer –
Baie goed
Carla van Zyl –
Jo-Ann van der Lingen –
Roeleen F. –
Carla van Rooyen –
Janine van Schalkwyk –
Fantasties
Lizette –
Hierdie boekies spreek die werk wat gedek moet word op verskillende tye van die jaar aan. Goeie kombinasie van verskillende soorte aktiwiteite.
Fransie Paterson –
Marquenette Goosen –
Liandi Haarhoff –
Baie oulik, in geheel maak dit mamma se werk aansienlik makliker! Verstaanbaar vir my kind, sy geniet die boeke vreeslik baie.
Myrtle –
Wilhelmina –
Alana Louw –
Anri van Deventer –
Nandalie Brits –
Lydia F. –
Rozanne Nel –
Liekie Lourens –
Lachae Pokbaas –
I am very happy with the worksheets that I purchased for my son!!! I will definitely make use of your services again. Thank You 🙂
Anonymous –
Zinelle Smith –
Istvan Dippenaar –
Renett Burger –
Michell van der wal –
Jeanelle Rademeyer –
Rianca V. –
Christien Pretorius –
Hettie Smit –
Mpho M. –
judith Julies –
Annatjie Vrey –
Baie dankie vir jou wonderlike produkte.
Hilde de Vos –
jessica van tonder –
Elizbe Kotze –
Minette Archer –
Mona –
Deeglike inhoud .
Jaleine –
Elmi J. –
Charlton Bowkers –
Luzanne Engelbrecht –
Sindy Naude (verified owner) –
‘n goeie aktiwiteitsboekie vir die inoefening van klanke reeds geleer. Oulike vasleggings aktiwiteite.
Elmona (verified owner) –
A beautiful booklet. Easy to follow along.
Anonymous (verified owner) –