Graad 1 Huistaal Lesbeplanning Kwartaal 2

Rated 4.96 out of 5 based on 24 customer ratings
(24 customer reviews)

R80,00 incl. VAT (15%)

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Huistaal Afrikaans Lesbeplanning vir Graad 2 – Kwartaal 2 [PDF]

8x Weke (49X Bladsye)

KABV RIGLYNE GEVOLG

Sluit ‘n Weeklikse Oorsig in, asook ‘n Daaglikse beplanning.

Daaglikse beplannings is soos volg opgedeel:

  • Luister & Praat.
  • Klankbou (Woord- & sinkonstruksie) – Klankbou, Sigwoorde, Woordeskat.
  • Ouditiewe Perseptuele Vaardighede
  • Lees – Gesamentlik, begeleide en onafhanklike lees.
  • Skryf: Skrif, transkripsie en sinsbou.

Die doel en struktuur van die lesbeplannings fokus hoofsaaklik op inhoud/konsepte wat geonderrig moet word in ooreenstemming met die KABV kurrikulum. Dit verskaf ‘n omvattende raamwerk vir die organisering en doeltreffend riglyn vir lesse, met inagneming van die leerdoelwitte, kurrikulumvereistes, en die behoeftes van die leerders.

Die hulpbronne wat beskikbaar is op die webwerf se doelwit is om konsepte wat reeds onderrig is te ondersteun en om aanvullende materiaal te bied wat spesifiek aangepas is vir ‘n wye verskeidenheid kurrikula en onderrigstyle.

Daarom mag dit nodig wees vir jou as opvoeder om die lesbeplanning aan te pas en te personaliseer om dit in lyn te bring met jou hulpbronvereistes. Vir die rede is die lesbeplanning beskikbaar gestel in MS Word formaat.

24 reviews for Graad 1 Huistaal Lesbeplanning Kwartaal 2

  1. Rated 5 out of 5

    Wilma Steyn –

    Alles is baie netjies en maklik uiteengesit!

  2. Rated 5 out of 5

    Liza Keuris –

  3. Rated 5 out of 5

    Moira Mentoor –

  4. Rated 5 out of 5

    Mariaan Lothern –

    Ek geniet die lesse baie. Dit is n groot aanwins vir my.

  5. Rated 5 out of 5

    Laetitia Golden –

    Baie goed

  6. Rated 5 out of 5

    petrea du toit –

    Altyd ñ fees om hierdie hulpmiddele aan te koop! 1000 dankies Kobie❤

  7. Rated 5 out of 5

    Shanice Tatchell –

  8. Rated 5 out of 5

    Maria van Blerk –

  9. Rated 5 out of 5

    Felicity Botha –

  10. Rated 5 out of 5

    Joy Gouws –

  11. Rated 5 out of 5

    Estie Matthee –

  12. Rated 4 out of 5

    Renett Burger –

  13. Rated 5 out of 5

    Zelda Nel –

    Diens was uitstekend en vinnig. Baie dankie!!!!

  14. Rated 5 out of 5

    Alice –

    Good planning

  15. Rated 5 out of 5

    Este Duvenage –

  16. Rated 5 out of 5

    Anri Kasselman –

    Jou goed help vreeslik baie!!

  17. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

    Gehalte van die leermateriaal is puik. Ek sal verseker weer in die toekoms van Kobie se hulpmiddels bestel.

  18. Rated 5 out of 5

    Colleen Willemse –

  19. Rated 5 out of 5

    Hanlie Correia –

  20. Rated 5 out of 5

    Hilary de Koker –

    Lesplan is goed gestruktureerd met al die spesifieke uitkomste van Huistaal . Grootboek storie, Vlooi se partytjie, het verskillende sinstroke wat indrukwekkend is.TYDSOPSOMMING by luister en praat ,klanke ens ontbreek .Baie dankie vir die deeglike en goeie werk.

  21. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  22. Rated 5 out of 5

    Chantelle Theron –

  23. Rated 5 out of 5

    Celeste Wentzel –

  24. Rated 5 out of 5

    Annatjie Vrey –

    Baie dankie vir jou wonderlike produkte.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top