Graad 1 Huistaal Lesbeplanning Kwartaal 4

Rated 4.91 out of 5 based on 11 customer ratings
(11 customer reviews)

R80,00 incl. VAT (15%)

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Huistaal Afrikaans Lesbeplanning vir Graad 1 – Kwartaal 4 [PDF & MS WORD]

8x Weke

KABV RIGLYNE GEVOLG

Sluit ‘n Weeklikse Oorsig in, asook ‘n Daaglikse beplanning..

Daaglikse beplannings is soos volg opgedeel:

  • Luister & Praat.
  • Klankbou (Woord- & sinkonstruksie) – Klankbou, Sigwoorde, Woordeskat.
  • Ouditiewe Perseptuele Vaardighede
  • Lees – Gesamentlik, begeleide en onafhanklike lees.
  • Skryf: Skrif, transkripsie en skryf.

Die doel en struktuur van die lesbeplannings fokus hoofsaaklik op inhoud/konsepte wat geonderrig moet word in ooreenstemming met die CAPS-kurrikulum. Dit verskaf ‘n omvattende raamwerk vir die organisering en doeltreffend riglyn vir lesse, met inagneming van die leerdoelwitte, kurrikulumvereistes, en die behoeftes van die leerders.

Die hulpbronne wat beskikbaar is op die webwerf se doelwit is om konsepte wat reeds onderrig is te ondersteun en om aanvullende materiaal te bied wat spesifiek aangepas is vir ‘n wye verskeidenheid kurrikula en onderrigstyle.

Daarom mag dit nodig wees vir jou as opvoeder om die lesbeplanning aan te pas en te personaliseer om dit in lyn te bring met jou hulpbronvereistes. Vir die rede is die lesbeplanning beskikbaar gestel in MS Word formaat.

11 reviews for Graad 1 Huistaal Lesbeplanning Kwartaal 4

  1. Rated 5 out of 5

    Hettie Smit

  2. Rated 5 out of 5

    Lizette De Jager

  3. Rated 5 out of 5

    Joy Gouws

  4. Rated 5 out of 5

    Marianne Delcarme

    Baie dankie. Groot waardering vir uiters goeie beplanning.

  5. Rated 5 out of 5

    Anri van Deventer

  6. Rated 5 out of 5

    Chantelle Theron

    GREAT!!! Dit help my soveel!!! x

  7. Rated 5 out of 5

    mariette wagenaar

  8. Rated 5 out of 5

    Jennifer de Kock

  9. Rated 4 out of 5

    Anonymous

    Fantasties

  10. Rated 5 out of 5

    Sonja Juries

  11. Rated 5 out of 5

    Anonymous

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top