Graad 1 Huistaal Lesbeplanning Kwartaal 3

Rated 5.00 out of 5 based on 24 customer ratings
(24 customer reviews)

R80,00 incl. VAT (15%)

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Huistaal Afrikaans Lesbeplanning vir Graad 1 – Kwartaal 3 [PDF & MS WORD]

8x Weke

KABV RIGLYNE GEVOLG

Sluit ‘n Weeklikse Oorsig in, asook ‘n Daaglikse beplanning & Begripslees Aktiwiteite.

Daaglikse beplannings is soos volg opgedeel:

  • Luister & Praat.
  • Klankbou (Woord- & sinkonstruksie) – Klankbou, Sigwoorde, Woordeskat.
  • Ouditiewe Perseptuele Vaardighede
  • Lees – Gesamentlik, begeleide en onafhanklike lees.
  • Skryf: Skrif, transkripsie en skryf.

Die doel en struktuur van die lesbeplannings fokus hoofsaaklik op inhoud/konsepte wat geonderrig moet word in ooreenstemming met die CAPS-kurrikulum. Dit verskaf ‘n omvattende raamwerk vir die organisering en doeltreffend riglyn vir lesse, met inagneming van die leerdoelwitte, kurrikulumvereistes, en die behoeftes van die leerders.

Die hulpbronne wat beskikbaar is op die webwerf se doelwit is om konsepte wat reeds onderrig is te ondersteun en om aanvullende materiaal te bied wat spesifiek aangepas is vir ‘n wye verskeidenheid kurrikula en onderrigstyle.

Daarom mag dit nodig wees vir jou as opvoeder om die lesbeplanning aan te pas en te personaliseer om dit in lyn te bring met jou hulpbronvereistes. Vir die rede is die lesbeplanning beskikbaar gestel in MS Word formaat.

24 reviews for Graad 1 Huistaal Lesbeplanning Kwartaal 3

  1. Rated 5 out of 5

    Millena Visagie –

  2. Rated 5 out of 5

    Felicity Botha –

  3. Rated 5 out of 5

    Karen Treurnich –

    Uitstekend

  4. Rated 5 out of 5

    Hettie Smit –

    Baie, baie dankie. Jy help ons onderwysers ongelooflik baie. Alles is so keurig en pragtig uiteengesit. Baie dankie.

  5. Rated 5 out of 5

    Annalize Scholtz –

  6. Rated 5 out of 5

    Sanet van Wyk –

  7. Rated 5 out of 5

    marlene baartman –

  8. Rated 5 out of 5

    Marise Rossouw –

  9. Rated 5 out of 5

    Frieda Vuuren –

  10. Rated 5 out of 5

    Joy Gouws –

  11. Rated 5 out of 5

    Estie Matthee –

  12. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  13. Rated 5 out of 5

    Anri van Deventer –

  14. Rated 5 out of 5

    Chantelle Theron –

  15. Rated 5 out of 5

    Colleen Willemse –

  16. Rated 5 out of 5

    Juane Viviers –

  17. Rated 5 out of 5

    Cornel Deysel –

  18. Rated 5 out of 5

    Elizbe Kotze –

  19. Rated 5 out of 5

    Rika Goosen –

    Baie dankie, Kobie! Die beplanning is puik.

  20. Rated 5 out of 5

    Marietjie Truter –

    Baie baie dankie! Die produk is pragtig en help sooo baie.

  21. Rated 5 out of 5

    Shaunette Heyns –

  22. Rated 5 out of 5

    erica ranck –

  23. Rated 5 out of 5

    Catheri Roets –

  24. Rated 5 out of 5

    Delfie (verified owner) –

    Baie dankie vir heerlike idees en die pragtige uiteensetting van lessen en hulpmiddels!

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top