Graad 1 Huistaal Lesbeplanning Kwartaal 1

Rated 4.88 out of 5 based on 32 customer ratings
(32 customer reviews)

R80,00 incl. VAT (15%)

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Huistaal Afrikaans Lesbeplanning vir Graad 1 – Kwartaal 1 [PDF & MS WORD]

10x Weke (50x Bladsye)

KABV RIGLYNE GEVOLG

Sluit die riglyne in vir Basislynassessering.

Sluit ‘n Weeklikse beplanning in, asook ‘n Daaglikse beplanning.

Daaglikse beplannings is soos volg opgedeel:

  • Luister & Praat.
  • Klankbou (Woord- & sinskonstruksie) – Klankbou, Sigwoorde, Woordeskat.
  • Lees – Gesamentlik, begeleide en onafhanklike lees.
  • Skryf: Skrif, transkripsie en sinsbou.
  • Volgorde van klanke: s i t e n o l k a r v d u w b m p f h g j y

Die doel en struktuur van die lesbeplannings fokus hoofsaaklik op inhoud/konsepte wat geonderrig moet word in ooreenstemming met die KABV kurrikulum. Dit verskaf ‘n omvattende raamwerk vir die organisering en doeltreffend riglyn vir lesse, met inagneming van die leerdoelwitte, kurrikulumvereistes, en die behoeftes van die leerders.

Die hulpbronne wat beskikbaar is op die webwerf se doelwit is om konsepte wat reeds onderrig is te ondersteun en om aanvullende materiaal te bied wat spesifiek aangepas is vir ‘n wye verskeidenheid kurrikula en onderrigstyle.

Daarom mag dit nodig wees vir jou as opvoeder om die lesbeplanning asook volgorde van klanke aan te pas en te personaliseer om dit in lyn te bring met jou hulpbronvereistes. Vir die rede is die lesbeplanning beskikbaar gestel in MS Word formaat.

32 reviews for Graad 1 Huistaal Lesbeplanning Kwartaal 1

  1. Rated 5 out of 5

    Laetitia Golden –

    Uitstekend

  2. Rated 5 out of 5

    petrea du toit –

  3. Rated 5 out of 5

    Marlene van Niekerk –

    It helps and guides you in the direction of success ….. Thank You

  4. Rated 5 out of 5

    Salome W. –

    Weeklikse en daaglikse skedule maklik on te volg en netjies uiteengesit! Mens kan sien sy sit baie tyd en moeite in met haar produkte.

  5. Rated 5 out of 5

    Lizette De Jager –

  6. Rated 5 out of 5

    Annamarie Barnard –

  7. Rated 5 out of 5

    Joy Gouws –

  8. Rated 4 out of 5

    Jeannette Deyzel –

  9. Rated 5 out of 5

    Charmaine Koeberg –

  10. Rated 5 out of 5

    Annistatia –

  11. Rated 4 out of 5

    Jessica Robyn –

  12. Rated 5 out of 5

    Marelize Van der Mescht –

  13. Rated 5 out of 5

    Jo-Ann van der Lingen –

  14. Rated 5 out of 5

    Irma Van Rooyen –

  15. Rated 5 out of 5

    Anri Kasselman –

  16. Rated 5 out of 5

    Nanette S. –

  17. Rated 5 out of 5

    Karen Louwrens –

  18. Rated 5 out of 5

    Este D. –

  19. Rated 5 out of 5

    Olga Murray –

  20. Rated 5 out of 5

    Shenelle Smith –

    Altyd goeie, vinnige diens. Baie dankie!

  21. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

    Baie gebruikers vriendelik

  22. Rated 5 out of 5

    Michelle –

  23. Rated 3 out of 5

    Louise Zietsman –

  24. Rated 5 out of 5

    Chantelle Theron –

  25. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  26. Rated 5 out of 5

    Janis Marais –

  27. Rated 5 out of 5

    Janie Brink –

  28. Rated 5 out of 5

    Renè Abrahams –

  29. Rated 5 out of 5

    Elizbe Kotze –

  30. Rated 5 out of 5

    Erika K. –

  31. Rated 5 out of 5

    Rene –

  32. Rated 5 out of 5

    Louise Swart –

    Volgens vereistes en duidelik verstaanbaar.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top