Graad 2 Huistaal (AFR) Aktiwiteitsboek Kwartaal 3

Rated 4.91 out of 5 based on 45 customer ratings
(45 customer reviews)

R75,00 incl. VAT (15%)

Graad 2 Huistaal Afrikaans Kwartaal 3 Aktiwiteitboek 7, 8, 9 (x91 bl)

 

  • Luister na instruksies en reageer gepas daarop.
  • Luister na stories en voorspel die slot of gee eie slot vir die storie.
  • Vertel eenvoudige stories met wisselende stemtoon en volume.
  • Luister na besonderhede in stories en beantwoord oopeindevrae.
  • Rolspeel verskillende situasies, byvoorbeeld as nuusleser.
  • Praat op gepaste wyse met verskillende mense, bv. voer ‘n onderhoude.
  • Herken en gebruik beginklanke soos st-, sl-, pl-, vl-, kl-, fl-;sw-, sm-, sn-, sk-, sp-;  pr-, vr-, kr-, tr-, dr-, fr-; tw-, sw-, sw-
  • Herken drieletterkombinasies soos spr- spreek, spraak, spreeu, sprong spruit; str- straat, streef, straf, steek; skr- skryf, skroom, skrop, skrams.
  • Spel bekende woorde korrek, bv. ons hoor gi maar ons skryf ge in geskryf; hoor bi maar ons skryf be in begin; hoor vir maar ons skryf ver in vergeet.
  • Woorde met -f/v
  • Doen woordbou-aktiwiteite en verdeel die woord in klank- en lettergrepe.
  • Identifiseer sommige sinonieme en teenoorgesteldes (antonieme).
  • Skryf ‘n eenvoudige betekenisvolle teks soos ‘n beterskapkaartjie, poskaart, ens.
  • Beplan, skryf en bied eie storie van minstens ses sinne aan.
  • Skryf 1 – 2 paragrawe (minstens agt sinne) oor persoonlike ervarings of gebeure.
  • Gebruik korrekte leestekens (punt, komma, vraagteken en uitroepteken) sodat ander kan lees wat geskryf is.
  • Gebruik teenwoordige, verlede en toekomende tyd korrek.
  • Identifiseer en gebruik selfstandige naamwoorde en werkwoorde korrek.
  • Identifiseer en gebruik voornaamwoorde korrek.

45 reviews for Graad 2 Huistaal (AFR) Aktiwiteitsboek Kwartaal 3

  1. Rated 5 out of 5

    Mariet Breytenbach –

  2. Rated 5 out of 5

    Welmari De Witt –

    Dankie dat jy die tyd en moeite neem om my werk as onderwyser te vergemaklik. Ek waardeer dit. Puik werkboekies.

  3. Rated 5 out of 5

    Eunice Esterhuizen –

    Soos altyd, n puik produk.!

  4. Rated 5 out of 5

    Lizette Edwards –

  5. Rated 5 out of 5

    Vicky Scherman –

  6. Rated 5 out of 5

    Marlize Van der Merwe –

  7. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  8. Rated 5 out of 5

    Carmen M. –

  9. Rated 4 out of 5

    Rentia Smit –

    Die lyntjies waarin die leerders moet skryf is verwarrend, maak dit of waterlyne of Ierse liniëring.

  10. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  11. Rated 5 out of 5

    Elreze Pohl –

    Eerste klas, soos altyd!

  12. Rated 5 out of 5

    Cilla Schutte –

  13. Rated 5 out of 5

    Elmare Naude –

  14. Rated 5 out of 5

    Jerine Du Plessis –

  15. Rated 5 out of 5

    Danika Du Plessis –

  16. Rated 5 out of 5

    Marita2 Strydom –

  17. Rated 5 out of 5

    Rika Boffa –

    Soos altyd goeie werk!

  18. Rated 5 out of 5

    Liana –

  19. Rated 5 out of 5

    Lee Ranck –

  20. Rated 5 out of 5

    Annamarie Barnard –

  21. Rated 5 out of 5

    Elize Bester –

  22. Rated 5 out of 5

    Nicky Barnard –

  23. Rated 5 out of 5

    Ina LESSING –

  24. Rated 4 out of 5

    Herman –

  25. Rated 5 out of 5

    Odette Victor –

  26. Rated 5 out of 5

    Cheryl Pelser –

  27. Rated 5 out of 5

    Cela –

  28. Rated 5 out of 5

    Vredekloof Primary –

  29. Rated 5 out of 5

    Jenni –

  30. Rated 5 out of 5

    Liezel Le Roux –

  31. Rated 5 out of 5

    N P. –

    Very easy and convenient shopping experience, as well as excellent resource! Definitely a must try!

  32. Rated 5 out of 5

    Riekie Storm –

  33. Rated 5 out of 5

    Liza Papenfus –

  34. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  35. Rated 5 out of 5

    Lowri van Niekerk –

  36. Rated 5 out of 5

    Anandi Swanepoel –

  37. Rated 5 out of 5

    Deirdre Roux –

  38. Rated 4 out of 5

    Angelique –

  39. Rated 5 out of 5

    Heidi K. –

    Baie oulike boekies, ons gebruik dit vir tuisskool.

  40. Rated 4 out of 5

    Anonymous –

  41. Rated 5 out of 5

    Jeni-Lynne Bissessur –

  42. Rated 5 out of 5

    Kobie du Preez –

    Extremely useful

  43. Rated 5 out of 5

    Elizbe Kotze –

  44. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  45. Rated 5 out of 5

    Nelmarie Reyneke –

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top