Graad 3 Wiskunde Leerderboek Kwartaal 1

Rated 4.91 out of 5 based on 46 customer ratings
(46 customer reviews)

R75,50 incl. VAT (15%)

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Graad 3 Wiskunde Leerderboek Kwartaal 1 (Konsepte Boek 1-3)

Die vroeë ontwikkeling van wiskundige konsepte in die grondslagfase is van kritieke belang vir die ontwikkeling van ‘n sterk wiskundige basis en die bevordering van kritiese denkvaardighede wat kinders sal toerus vir sukses in die toekoms.

Sluit 3 werkboekies in wat wiskundige konsepte volgens die Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) dek vir Graad 3 vir Kwartaal 1.

Sluit konsepte in:

  • Gee ‘n redelike skatting van ‘n aantal voorwerpe wat deur tel nagegaan kan word
  • Gebruik groepering as ‘n strategië vir telling
  • Tel aan en terug sluit in tussen 0 en 200 in 1’e, 2’s, 3’e, 4’e, 5’e en 10’e.
  • 1’e van enige getal tussen 0 en 200
  • Identifiseer, herken lees en skryf getalsimbole 0 – 500
  • Identifiseer, herken en lees en skryf getalname 0 – 250
  • Vergelyk heelgetalle tot 99 deur woordeskat soos kleiner as, groter as, meer as, minder as en is gelyk aan te gebruik
  • Orden heelgetalle tot 99 van die kleinste tot die grootste, en van die grootste tot die kleinste
  • Herken die plekwaarde van getalle tot 250
  • Ontbind 3-syfer getalle tot 250 in veelvoude van honderde, tiene en ene
  • Identifiseer en benoem die plek/getalwaarde van elke syfer
  • Herken en identifiseer Suid-Afrikaanse munte en banknote
  • Oplossing van geldprobleme wat totale en kleingeld in rand of sent insluit
  • Optelling/Aftrekking tot 250
  • Vermenigvuldig getalle 1 tot 100 met 2, 3, 4, 5
  • Verdeel getalle tot 100 met 2, 5, 10
  • Vergelyk getalle tot 200 en sê watter is 1; 2; 3; 4; 5; 10 meer of minder
  • Herroep optel en aftrekfeite tot 20
  • Optel of aftrek veelvoude van 10 van 0 tot 100
  • Gebruik en benoem breuke in bekende kontekste insluitende halwes, kwarte, agstes, derdes,
  • sesdes, vyfdes
  • Herken breuke in die vorm van diagramme
  • Skryf en herken breuke as een helfte en in diagramme bv. 1/3
  • Lees analoog en digitale tyd

46 reviews for Graad 3 Wiskunde Leerderboek Kwartaal 1

  1. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  2. Rated 5 out of 5

    Lizette Joubert –

  3. Rated 5 out of 5

    Saruné Du Plessis –

    100%

  4. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  5. Rated 5 out of 5

    Jerine Du Plessis –

  6. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  7. Rated 4 out of 5

    Anonymous –

  8. Rated 5 out of 5

    Erika Lotriet –

  9. Rated 5 out of 5

    Ilse Du Buson –

  10. Rated 5 out of 5

    Vanessa Curle –

  11. Rated 5 out of 5

    Annelie Hugo –

  12. Rated 5 out of 5

    Elda Lombaard –

  13. Rated 5 out of 5

    Nicolene –

  14. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

  15. Rated 5 out of 5

    Anonymous –

    Uitstekend!

  16. Rated 5 out of 5

    Nadia Verwey –

    Kobie jy is ongelooflik! Waardeer jou en jou produkte!

  17. Rated 5 out of 5

    Rene Du Plessis –

  18. Rated 4 out of 5

    Nadia Van Reenen –

  19. Rated 5 out of 5

    Ria Pretorius –

  20. Rated 5 out of 5

    Monique –

  21. Rated 5 out of 5

    Lorette du Plessis –

  22. Rated 5 out of 5

    Yolandi Nel –

    Kobie se apparaat en boekies is werklik UITSTEKEND!

  23. Rated 5 out of 5

    Corne De Kock –

  24. Rated 5 out of 5

    Annamarie Barnard –

  25. Rated 5 out of 5

    Louise Booyse –

  26. Rated 5 out of 5

    Rene Uys –

  27. Rated 5 out of 5

    Elize Eksteen –

  28. Rated 5 out of 5

    mari de beer –

  29. Rated 5 out of 5

    Martinel Klopper –

  30. Rated 5 out of 5

    Antoinette Engel –

  31. Rated 5 out of 5

    Lerine Joubert –

    Die middels is ‘n fees om mee te werk. Alles in een.

  32. Rated 5 out of 5

    Althea Gordon –

  33. Rated 5 out of 5

    Petronel le Roux –

  34. Rated 5 out of 5

    Marloise Potgieter –

  35. Rated 5 out of 5

    Leonie W. –

  36. Rated 5 out of 5

    Wanda Pretorius –

  37. Rated 4 out of 5

    Chantel Jacobsz –

  38. Rated 5 out of 5

    wendy fillies –

  39. Rated 4 out of 5

    Corné –

  40. Rated 5 out of 5

    Rulene Taff –

    My Klaskamer hulpbronne bring n absolute lus vir leer in my klaskamer.Fantastiese hulpbronne.I simply ❤ lovit
    Dankie Baie.

  41. Rated 5 out of 5

    Doris –

  42. Rated 5 out of 5

    Ronelle Terblanche –

  43. Rated 5 out of 5

    Martelize –

  44. Rated 5 out of 5

    Esmarie Rohr –

  45. Rated 5 out of 5

    Elize Meyer (verified owner) –

    Excellent product! Very helpful!

  46. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner) –

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top