Graad 3 Wiskunde Leerderboek Kwartaal 3

Rated 4.85 out of 5 based on 27 customer ratings
(27 customer reviews)

R75,50 incl. VAT (15%)

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Graad 3 Wiskunde Leerderboek Kwartaal 3 (Konsepte Boek 7-9)

Die vroeë ontwikkeling van wiskundige konsepte in die grondslagfase is van kritieke belang vir die ontwikkeling van ‘n sterk wiskundige basis en die bevordering van kritiese denkvaardighede wat kinders sal toerus vir sukses in die toekoms.

Sluit 3 werkboekies in wat wiskundige konsepte volgens die Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) dek vir Graad 3 vir Kwartaal 3.

Sluit konsepte in:

  • Tel aan/terug in 1’e; 2’e; 3’e; 4’e; 5’e; 10’e; 25’s; 50’s; & 100’s
  • In 20s, 25s, 50s, 100e tot ten minste 1 000.
  • Identifiseer, herken en lees getalle simbole 0 – 1000.
  • Herroep optel en aftrekfeite tot 30.
  • Herroep optel en aftrekfeite van veelvoude van 10 vanaf 0-1000.
  • Vergelyk getalle tot 1000 en sê watter is 1/2/3/4/5/10 minder of meer.
  • Hoofrekene: Vinnige herroep: Vermenigvuldiging- & delingfeite
  • 2-maal tafel tot op 2 x 10
  • 10-maal tafel tot op 10 x 10
  • Identifiseer, herken en lees getalle simbole 0 – 1000.
  • Skryf getalsimbole 0- 1000.
  • Identifiseer, herken en lees getalname 0 -1000.
  • Skryf getalname 0-1000.
  • Beskryf, vergelyk en orden getalle tot 999.
  • Gebruik ranggetalle om volgorde, plek of posisie aan te dui.
  • Herken die plekwaarde van drie-syfer getalle tot 999
  • Herken wat elke getal verteenwoordig.
  • Ontbind 3 syfer getalle tot op 750 in veelvoude van 100, veelvoud van tiene en ene (HTE).
  • Identifiseer en noem die waarde van elke getal.
  • Optelling tot 999, Aftrekking vanaf 999.
  • Vermenigvuldiging getalle 2,3,4,5,10 tot ‘n totaal van 100.
  • Verdeel getalle tot 50 met 2, 3, 5, 10.
  • Herken breuke in die vorm van diagramme.
  • Begin herken dat twee halwes of drie derdes een hele maak en dat een helfte en twee kwarte ekwivalent is.
  • Skryf breuke as 1 halwe, 2 derdes.
  • Lees 12-uur tyd in ure, halfure,  kwartiere, minute op analogiese horlosies en digitale horlosies en ander digitale instrumente wat tyd aandui byvoorbeeld selfone.

27 reviews for Graad 3 Wiskunde Leerderboek Kwartaal 3

  1. Rated 5 out of 5

    Lizette Joubert

  2. Rated 5 out of 5

    Saruné Du Plessis

    Sinvol

  3. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  4. Rated 4 out of 5

    Anonymous

  5. Rated 5 out of 5

    Heila Barkhuizen

  6. Rated 5 out of 5

    Annelie Hugo

  7. Rated 5 out of 5

    Elda Lombaard

  8. Rated 5 out of 5

    Annelisa Liebenberg

  9. Rated 5 out of 5

    Nicolene

  10. Rated 4 out of 5

    Anonymous

  11. Rated 5 out of 5

    Sinvia Redelinghuys

    Soos altyd vinnige diens en wonderlike boekies! Dankie Kobie!

  12. Rated 5 out of 5

    Nadia Verwey

  13. Rated 5 out of 5

    Rene Du Plessis

  14. Rated 4 out of 5

    Nadia Van Reenen

  15. Rated 5 out of 5

    Gertruida Strydom

  16. Rated 5 out of 5

    Yolandi Nel

  17. Rated 5 out of 5

    Louise Booyse

  18. Rated 5 out of 5

    mari de beer

  19. Rated 5 out of 5

    Petronel le Roux

  20. Rated 5 out of 5

    Herman

    Uitstekende Hulpmiddels!!

  21. Rated 5 out of 5

    Wanda Pretorius

  22. Rated 4 out of 5

    Chantel Jacobsz

  23. Rated 5 out of 5

    Rulene Taff

    My Klaskamer hulpbronne bring n absolute lus vir leer in my klaskamer.Fantastiese hulpbronne.I simply ❤ lovit
    Dankie Baie.

  24. Rated 5 out of 5

    Sanet

    Dis baie oulike boekies!

  25. Rated 5 out of 5

    Esmarie Rohr

  26. Rated 5 out of 5

    Estie Smith

  27. Rated 5 out of 5

    Elize Meyer (verified owner)

    Excellent product! Very helpful!

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top