Graad 3 Wiskunde Leerderboek Kwartaal 2

Rated 4.91 out of 5 based on 46 customer ratings
(46 customer reviews)

R75,50 incl. VAT (15%)

Opgestel deur Kobie Kleynhans

Graad 3 Wiskunde Leerderboek Kwartaal 2 (Konsepte Boek 4-6)

Die vroeë ontwikkeling van wiskundige konsepte in die grondslagfase is van kritieke belang vir die ontwikkeling van ‘n sterk wiskundige basis en die bevordering van kritiese denkvaardighede wat kinders sal toerus vir sukses in die toekoms.

Sluit 3 werkboekies in wat wiskundige konsepte volgens die Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) dek vir Graad 3 vir Kwartaal 2.

Sluit konsepte in:

  • Tel aan en terug in veelvoude van 2, 3, 4, 5, 10, 25, 100 tussen 0 – 500.
  • Identifiseer, herken en lees getalle simbole 0 – 1 000.
  • Optel of aftrek veelvoude van 10 van 0 tot 100.
  • Vergelyk getalle tot 500 en se wat 1/2/3/4 /5/10  meer of minder as.
  • Herroep optel en aftrekfeite tot 30.
  • Getalkombinasies tot 30.
  • Skryf getalsimbole 0 -1 000.
  • Identifiseer, lees en skryf getalname 0 – 250.
  • Beskryf, vergelyk en orden getalle tot 500.
  • Herken die plekwaarde van getalle tot 500
  • Ontbind drie-syfer getalle tot op 500 in veelvoude van 100, veelvoud van tiene en ene.
  • Identifiseer en benoem die getalwaarde en die plekwaarde van elke syfer.
  • Optelling/Aftrekking tot 400.
  • Aftrekking vanaf 400.
  • Verdeel getalle tot 50 met 2, 4, 3, 5, 10.
  • Getalpatrone
  • Gebruik en benoem breuke in bekende kontekste insluitende halwes, kwarte, agstes, derdes, sesdes, vyfdes en herken breuke in die vorm van diagramme.
  • Skryf breuke as 1/2, 2/3 ens.
  • Lees tyd en werk met ‘n kalender
  • Lees tyd in verskillende formate (analoog en digitaal)

46 reviews for Graad 3 Wiskunde Leerderboek Kwartaal 2

  1. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  2. Rated 5 out of 5

    Lizette Joubert

  3. Rated 5 out of 5

    Saruné Du Plessis

    Baie goed

  4. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  5. Rated 4 out of 5

    Anonymous

  6. Rated 5 out of 5

    Michelle

  7. Rated 5 out of 5

    Ilse Du Buson

  8. Rated 5 out of 5

    Annelie Hugo

  9. Rated 5 out of 5

    Henda Visser

    Presies wat nodig en essentieel is tydens die Korona epidemie. 100% in lyn met CAPS

  10. Rated 5 out of 5

    Elda Lombaard

  11. Rated 5 out of 5

    Annelisa Liebenberg

  12. Rated 5 out of 5

    Nicolene

  13. Rated 5 out of 5

    Anonymous

  14. Rated 5 out of 5

    Anonymous

    Net wat ek nodig het.

  15. Rated 5 out of 5

    Nadia Verwey

  16. Rated 5 out of 5

    Rene Du Plessis

  17. Rated 5 out of 5

    Gaynor Noah

  18. Rated 4 out of 5

    Nadia Van Reenen

  19. Rated 5 out of 5

    Yolandi Nel

    Kobie se apparaat en boekies is werklik UITSTEKEND!

  20. Rated 5 out of 5

    Louise Booyse

  21. Rated 5 out of 5

    Rene Uys

  22. Rated 5 out of 5

    Elize Eksteen

  23. Rated 5 out of 5

    Leon Coetser

  24. Rated 5 out of 5

    Evelyn Cloete

    Very very good I love it all

  25. Rated 5 out of 5

    mari de beer

  26. Rated 5 out of 5

    Tina Nel

  27. Rated 5 out of 5

    Annamarie Barnard

  28. Rated 5 out of 5

    Antoinette Engel

  29. Rated 5 out of 5

    Lerine Joubert

  30. Rated 5 out of 5

    Althea Gordon

  31. Rated 5 out of 5

    Nicolene Monokoane

  32. Rated 5 out of 5

    Janine van Zyl

  33. Rated 5 out of 5

    Catherine

  34. Rated 5 out of 5

    Petronel le Roux

  35. Rated 5 out of 5

    Marloise Potgieter

  36. Rated 5 out of 5

    Herman

  37. Rated 5 out of 5

    Wanda Pretorius

  38. Rated 4 out of 5

    Chantel Jacobsz

  39. Rated 5 out of 5

    Doris

    Review for Wiskunde Graad 3 Konsepte Boek 4
    ★ ★ ★ ★ ★

  40. Rated 4 out of 5

    Lesley-Ann

    Baie behulpsaam

  41. Rated 5 out of 5

    Tebogo

  42. Rated 5 out of 5

    ANSIE

    Baie oulike boekie en lekker oefening vir die kinders.

  43. Rated 5 out of 5

    Anneonette

    Die inligting is mooi uiteengesit en die bladsy is aanloklik vir die leerder om die werk te geniet.

  44. Rated 5 out of 5

    Esmarie Rohr

  45. Rated 5 out of 5

    Estie Smith

  46. Rated 5 out of 5

    Elize Meyer (verified owner)

    Excellent product! Very helpful!

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top