Lewensvaardigheid Stories Boek 3

Rated 5.00 out of 5 based on 1 customer rating
(1 customer review)

R40,00 incl. VAT (15%)

Graad 1 Lewensvaardigheid Stories is ’n reeks leerdervriendelike storieboekies met eenvoudige begripsvrae. Die stories stel belangrike Lewensvaardigheid-temas bekend op ’n natuurlike manier wat by Graad 1-leerders se leefwêreld pas. Ideaal vir klaslees, luisterbegrip, bespreking, hersiening en informele assessering.

TEMAS:

My Gemeenskap; Troeteldiere; Plante & Sade; Kos

  1. Die Biblioteekbesoek

  2. Die Besige Mark

  3. Die Brandweerstasie

  4. Ons Maak die Park Skoon

  5. Die Busrit

  6. ’n Nuwe Hondjie

  7. Sipho se Visbak

  8. Bongi se Hasie

  9. Goeie Maniere

  10. Luisterende Ore

  11. Vriendelike Dade

  12. Ek Respekteer Ander se Goed

  13. Lihle Plant ’n Saadjie

  14. Lihle Leer van Plante

  15. Gesonde Keuses

  16. Erfenisdag

1 review for Lewensvaardigheid Stories Boek 3

  1. Rated 5 out of 5

    Anita Keyser (verified owner) –

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top